lichess.org
Maak 'n skenking

Switserse toernooie

Speel tans
Rapiddeur Lichess Swiss1/7 rondes10+0 • Rapid • Gegradeer
48
Blitz Incrementdeur LiveChess5/7 rondes5+3 • Blits • Gegradeer
38
BCA SWISS BLITZ XXXVdeur BCA Prodigies1/7 rondes3+2 • Blits • Gegradeer
37
SuperBlitz tournamentdeur Wolves Chеss Team2/7 rondes3+0 • Blits • Gegradeer
20
KRAJIŠKI DIJAMANTIdeur DIJAMANTI4/9 rondes3+2 • Blits • Gegradeer
20
Begin binnekort
SuperBlitz tournamentdeur Wolves Chеss Team7 rondes3+0 • Blits • Gegradeer
10
Rapid 10+0deur LiveChess7 rondes10+0 • Rapid • Gegradeer
9
Swissdeur Che947 and friends7 rondes3+0 • Blits • Gegradeer
2
Harvey's 37th Chess960 Swissdeur Harvey's Chess Pub6 rondes7+5 • Chess960 • Gegradeer
1
Classical Incrementdeur Lichess Swiss5 rondes25+3 • Klassieke • Gegradeer
0

In 'n switserse toernooi (wiki), elke deelnemer sal nie noodwendig teen alle ander deelnemers speel nie. Deelnemers speel elke rondte een-teen-een en word gepaar deur 'n stelsel reëls geontwerp om te voorsien dat elke deelnemer teen opponente met 'n gelyksoortige lopende tellings speel, maar nie teen dieselfde opponent meer as een keer nie. Die wenner is die deelnemer met die hoogste punte versameling gewerf in al die rondtes. Alle deelnemers speel in elke rondte tensy daar 'n onewe aantal spelers is.

Switserse toernooie kan slegs gemaak word deur span leiers, en kan slegs deur spanlede gespeel word.
Sluit aan of maak 'n span om in 'n switserse toernooi te speel.

VergelykingArena toernooieSwitserse toernooie
Duur van die toernooiVooraf gestelde duur in minuteVooraf gekiesde maks rondtes, maar die duur is onbekend
Aantal spelleSoveel as moontlik wat gespeel kan word binne die toernooi se duurKies vooraf, dieselfde vir alle spelers
Paring sisteemEnige beskikbare opponent met 'n gelyksoortige rangBeste parings gebaseer op punte en gelyk breuke
Paring wag tydVinnig: wag nie vir alle spelers nieStadig: wag vir alle spelers
Identiese paringMoontlik, maar nie opeenvolgend nieVerbode
Laat aansluitingsJaJa, tot meer as halfde van die rondtes al begin het
PouseJaJa, maar dit mag die aantal rondtes verminder
Strepe en BerserkJaNee
Eenders as oor die bord toernooieNeeJa
Onbeperk en vernietJaJa
?

Wanneer om switserse toernooie in plaas van arenas te gebruik?In 'n Switserse toernooi, speel alle deelnemers die selfde aantal spelle, en kan sleg eenkeer teen mekaar speel.
Dit kan 'n goeie opsie wees vir klubs en amptelike toernooie.

?

Hoe word punte toegeken?'n Wen is een punt werd, 'n gelykop is 'n halwe punt werd, en 'n verloor is geen punte werd nie.
Wanneer 'n speler nie kan gepaar word deur 'n rondte nie, kry hulle 'n loslootjie terwaarde van een punt.

?

Hoe word gelykop breuke bepaal?Met die Sonneborn–Berger telling.
Tel die tellings van die spelers wat deur die speler gewen is op asook halfte van die spelers se tellings waarteen die speler gelykop gespeel het.

?

Hoe word die indelings bepaal?Met die Duitse stelsel, geïmplementeer deur bbPairings, ooreenstemmend met die FIDE handboek.

?

Wat gebeur as die toernooi meer rondes as spelers het?Wanneer al moontlike indelings gespeel is, sal die toernooi geëndig word en `n wenner verklaar word.

?

Hoekom is dit beperk tot spanne?Switserse toernooie is nie ontwerp vir aanlyn skaak nie. Dit verg stiptilikheid, toewyding en gedult van spelers.
Ons dink hierdie voorwaardes is meer waarskynlik binne 'n span, as in werêlds-toernooie.

?

Hoeveel loslootjies kan 'n speler kry?'n Speler kry 'n loslootjie van een punt elke keer wat die paring sisteem nie 'n parings maat vir hul kan find nie.
Aditioneel, 'n enkel loslootjie van 'n halwe punt word toegedien wanneer 'n speler 'n toernooi laat aansluit.

?

What happens with early draws?In Swiss games, players cannot draw before 30 moves are played. While this measure cannot prevent pre-arranged draws, it at least makes it harder to agree to a draw on the fly.

?

Wat gebeur as 'n speler nie 'n spel speel nie?Hulle klok sal aantik en hulle sal die spel verloor op tyd.
Die systeem sal hulle uit die toernooi ontrek, sodat hulle nie meer spelle verloor nie.
Hulle kan die toernooi enige tyd heraansluit.

?

What is done regarding no-shows?Players who sign up for Swiss events but don't play their games can be problematic.
To alleviate this issue, Lichess prevents players who failed to play a game from joining a new Swiss event for a given amount of time.
The creator of a Swiss event can decide to let them join the event anyway.

?

Kan spelers laat aansluit?Ja, totdat meer as halfde van die rondtes begin het; byvoorbeeld in 'n 11-rondtes switserse toernooi kan spelers aansluit tot voordat rondte 6 begin en in 'n 12-rondtes toernooi voor rondte 7 begin.
Laat aansluiters kry 'n enkel loslootjie, selfs as hulle verskeie rondtes gemis het.

?

Gaan switserse toernooie, arena toernooie vervang?Nee. Hulle is komplementêre eienskappe.

?

Wat van rondomtalie toernooie?Ons wil graag dit byvoeg, maar ongelukkig werk rondomtalie toernooie nie aanlyn nie.
Die rede hiervoor is dat, daar nie 'n goeie manier is om situasies te hanteer waar mense die toernooi vroeg verlaat nie. Ons kan nie verwag dat alle spelers al hulle spelle sal speel nie, wat veroorsaak dat meeste rondomtalie toernooie foutief en onregverdig sal wees, wat die sisteem se bestaansrede omverwerp. Die naste wat jy aan 'n rondomtalie toernooi aanlyn kan kry is deur 'n Switserse toernooi met 'n hoë aantal rondtes. Dan sal alle moontlike parings voor die einde van die toernooi bereik word.

?

Wat van ander toernooie sisteme?Ons is nie van plan om op die oomblik nog toernooi sisteme by Lichess te voeg nie.